Wag asb 'n oomblik...
Cookie Consent

By clicking “Accept”, you agree to the storing of cookies on your device to enhance site navigation, analyze site usage, and assist in our marketing efforts. View our Privacy Policy for more information.

Klein genoeg om persoonlik te wees

Groot genoeg om 'n krag te wees

Die beste persoonlike korttermynversekering in Stellenbosch sedert 1997.
Kry 'n kwotasie

Klein genoeg om persoonlik te wees

Groot genoeg om 'n krag te wees

Die beste persoonlike korttermynversekering in Stellenbosch sedert 1997.
Kry 'n kwotasie

Ons is bekend vir:

Persoonlike aandag

Uitstaande diens

Goeie resultate

Betroubaarheid

Ons is ook bekend vir ons streng keuringsproses. Hierdie proses verseker dat alle kliënte die hoogste vlak van professionele diens ontvang teen die mees kompeterende premies. Eikenbosch-kliënte baat ook deur hoëkwaliteituitbetalings te geniet.

Ons Spesialiseer in

Persoonlike Korttermynversekering

Ons bepaal al jou versekeringsbehoeftes en hanteer alle eise en verhalings. Ons loop die eksta myl sodat jy minimale administrasie en onderhandelings het.

Dekking

Huisinhoud

Geboue

Persoonlike items

Motorvoertuie

Motorfietse

Watervaartuie

Karavane/Sleepwaens

Persoonlike ongevalle

Noodbystand

Persoonlike regsaanspreeklikheid

Padbystand

Geleentheidsmotors

Huisinhoud

Geboue

Persoonlike Items

Motor Voertuie

Motorfietse

Bote

Karavane/Sleepwaens

Persoonlike Ongevalle

Noodbystand

Persoonlike regs-aanspreeklikheid

Padbystand

Geleentheidsmotors

Hollard Insure

Ons het 'n mandaat met Hollard Insure

Ons het 'n mandaat met Hollard Insure om 100% van onderskrywing en 95% van alle eise self te administreer. Dit verseker 'n vaartbelynde proses en kwaliteituitbetalings. Ons hanteer die hele proses om ons kliënte se administrasie te minimaliseer en uitbetalings te maksimaliseer.

Hollard Insure

Sien Hollard se terugvoer oor Eikenbosch Makelaars

Hollard Insurance

"Hollard and Eikenbosch Brokers have been business partners since September 1997 and it’s an absolute joy and privilege to be associated with this Brokerage.

Eikenbosch Brokers have established themselves as a niche player in Personal Lines Insurance based in Stellenbosch and one can always be assured of their professional advice and outstanding service which remains the cornerstone of their business.

The all woman team of 5 run a professional business and have a proven track record of producing very good underwriting results for Hollard over the years.

The Hollard team always find the Eikenbosch team to be friendly, knowledgeable and helpful and we know that this carries through to their customer experience as well.

We would like to extend our thanks to Alet Bester, Helouise du Preez, Hester van Wyk, Wendy Martin and Lizel van der Merwe."

Mark Mollenaar

General Manager, Western Cape

Hollard Insure

Ons Kliënte baat by ons streng keuringsproses

Meer as 10,000 uitbetalings

1000

+

Duisende Eise

10,000

+

Uitbetalings

100

%

Gelukkige Kliënte

EIKENBOSCH assist

Spoedige noodbystand en terugvoer

Die Eikenbosch Assist-toep is maklik om te gebruik en hou beide jou en jou familie in direkte kontak met ons, 24 uur 'n dag, 365 dae 'n jaar... Maak nie saak wat die noodgeval is nie!

Kry die toep

Kliënte-terugvoer:

“Vir my het Eikenbosch gemoedsrus verseker deur volgehoue voortreflike persoonlike diens oor baie jare heen.”

Prof RH Gouws

"Ek is reeds vir 23 jaar ‘n kliënt van Eikenbosch Makelaars.  Gedurende hierdie volle tydperk het ek nog net in alle opsigte uitstaande diens ontvang. Ek kan Eikenbosch makelaars dus sonder enige huiwering by voornemende kliënte aanbeveel."

Prof Marius J de Waal

“ Ek is vir meer as 20 jaar ‘n uiters tevrede en gelukkige kliënt van Eikenbosch Makelaars. Die diens en ondersteuning van al die personeel by  is absoluut uitstaande en hulle sal altyd  alles in hulle vermoë doen om in die beste belang van hulle kliënte op te tree.  Persoonlike aandag, integriteit  en geen rompslomp is slegs ‘ n paar van hul waardes wat almal uitleef en waarvoor ek groot waardering het Ek is baie dankbaar dat my paaie met Eikenbosch Makelaars gekruis het!!

Hennie Dippenaar

Die Eikenbosch-wenresep

Persoonlike aandag en uitstaande diens

Die wenspan van Eikenbosch Makelaars is elke jaar sedert die maatskappy se ontstaan onder Hollard se top 3-presteerders.

Ontmoet ons span
Sien Meer: Fee na lings

Gemoedsrus is 'n oproep ver

Verskaf jou kontakbesonderhede vir 'n persoonlike oproep en versekeringskwotasie van een van ons spanlede by Eikenbosch Makelaars.

Versoek ingedien.
Versoek onsuksesvol. Probeer asseblief weer